Molly & Wors – Gansbaai – Western Cape
Molly & Wors – Gansbaai – Western Cape
ID WILL BE REQUIRED AT DOOR WITH TICKET FOR PENSIONERS & CHILDREN (14YEARS AND UNDER) – PLEASE USE YOUR TICKET ON YOUR CELL PHONE OR PRINT IT TO GAIN ENTRY.
TAKE NOTE THAT ARE REQUIRED TO BRING YOUR OWN CHAIR
Molly en Wors – die verhoogstuk – “ Die geheim van ‘n gelukkige huwelik bly ‘n geheim “ Met Lizz Meiring en Willie Esterhuizen ‘n Slim komedie
Opvoering duur 60 minute , geen pouse. Kontant en kaart kroeg beskikbaar.
Na jare se smeek en pleit van die kykerspubliek is die immergewilde Molly en Wors terug! Diè keer op die verhoog! Gehore kan uitsien na vlymskerp humor, soos net Willie dit kan doen. En die tema: Die Geheim van ‘n gelukkige huwelik – is ‘n geheim. Kom knik kop met herkenning van hoe dit in meeste huwelike gaan. Soos altyd in Willie Esterhuizen se werk, is dit humor met hart. Heerlik snaaks, voelgoed, maar ook verrassend en warmhartig.
Saam met Lizz Meiring as Molly, vorm hulle ‘n gedugte span en die vonke spat.
Afrikaans 60 minute
Geen pouse Ouerbegeleiding vir onder 14 – vier algemeen gebruikte kragwoorde in die produksie ( soos wat grootmense om ‘n braaivleisvuur praat )
