Molly en Wors kom Johannesburg toe !

Molly en Wors kom Johannesburg toe !

Molly en Wors kom Johannesburg toe !

16 16 people viewed this event.
Paid
Event starts in
Days
Hrs
Min
Sec

Molly en Wors
Die verhoogstuk
Met Willie Esterhuizen en Lizz Meiring

Na jare se smeek en pleit van die kykerspubliek is die immergewilde Molly en Wors terug! Diè keer op die verhoog!
Gehore kan uitsien na vlymskerp humor, soos net Willie dit kan doen. En die tema: Die Geheim van ‘n gelukkige huwelik – is ‘n geheim.
Kom knik kop met herkenning van hoe dit in meeste huwelike gaan. Soos altyd in Willie Esterhuizen se werk, is dit humor met hart. Heerlik snaaks, voelgoed, maar ook verrassend en warmhartig. Saam met Lizz Meiring as Molly, vorm hulle ‘n gedugte span en die vonke spat.

Molly en Wors , die (staande ovasie , oral uitverkoopte ) verhoogstuk – die geheim van ‘n gelukkige huwelik bly ‘n geheim kom speel in Johannesburg
Datum: Vrydag I3 Maart 2026
Tyd : 18h00 vir 19h00
Veilige parkering !
Venue : NG Kerk Melville Kruisgemeente
Adres : Hoek van Vierde Laan en Vierde Straat , Melville , Johannesburg
Taal: Afrikaans
Speelduur: 60 minute
Kaartjieprys : Volwassenes : @R120 Pensionarisse : ( 60 en ouer ) en kinders onder 14 @ R80
Geen pouse
Ouer begeleiding vir kinders onder 14 – enkele kru taal( soos die wat grootmense om ‘n braaivleisvuur praat.

Ticket Information

Molly & Wors Melville - Pensionarisse (60 en ouer) en kinders onder 14
R80.00
( Remaining tickets 150 )

You must sign in to register for this event.

 

Date And Time

2026-03-13 @ 18:00 to
2026-03-13 @ 21:00

Share With Friends