Molly en Wors kom ATKV Natalia Oord, KZN toe

Molly en Wors kom ATKV Natalia Oord, KZN toe

Molly en Wors kom ATKV Natalia Oord, KZN toe

199 199 people viewed this event.
Paid
Event starts in
Days
Hrs
Min
Sec

ONTHOU OM JOU KAARTJIES BYDERHAND TE HE VIR DIE HEKKE – GEEN KAARTJIE GEEN TOEGANG

SITPLEK BESPREKINGS BESKIKBAAR ONDER

Molly en Wors – Die verhoogstuk
Met Willie Esterhuizen en Lizz Meiring

Na jare se smeek en pleit van die kykerspubliek is die immergewilde Molly en Wors terug! Diè keer op die verhoog!
Gehore kan uitsien na vlymskerp humor, soos net Willie dit kan doen. En die tema: Die Geheim van ‘n gelukkige huwelik – is ‘n geheim.
Kom knik kop met herkenning van hoe dit in meeste huwelike gaan. Soos altyd in Willie Esterhuizen se werk, is dit humor met hart. Heerlik snaaks, voelgoed, maar ook verrassend en warmhartig. Saam met Lizz Meiring as Molly, vorm hulle ‘n gedugte span en die vonke spat.

Ouer begeleiding vir kinders onder 14 – enkele kru taal( soos die wat grootmense om ‘n braaivleisvuur praat)

Veilige parkering!

Kontantkroeg en Kos beskikbaar!

Vertonings tydperk: 60 Minute en geen pouse nie
Taal: Afrikaans
Datum: Saterdag, 5 September 2026
Tyd: 13h30 vir 14h00
Venue: ATKV Natalia Oord
Adres: 35 Elizabeth Ave, Illovo Beach, Kingsburgh
Kaartjie: Volwassenes @R150 – Pensioenarisse: (60 en ouer) @R120 –  kinders onder 14 @R90

Ticket Information

Adults
R150.00
( Remaining tickets 209 )
Pensioners
R120.00
( Remaining tickets 221 )
Children under 14
R90.00
( Remaining tickets 92 )
 

Date And Time

2026-09-05 @ 14:00 to
2026-09-05 @ 15:00
 

Event Types

 

Event Category

Share With Friends