Monoloë vir Laerskool en Hoërskool Leerders
R350.00
Hierdie is ‘n eenvoudige, praktiese werksteks
Hierdie monoloë is geskik vir klaswerk, drama eksamens, kunswedstryde en eisteddfods. Ek kategoriseer nie die moeilikheids graad van die werk nie, want elke leerder is anders, sommige is jonger al meer gevorderd, ander nie. Hier is ook geskikte materiaal vir Afrikaans Tweede Taal deelnemers. Met die gelyke geslagsvermoëns en belangstellings, kan meeste van die monoloë vir meisies of seuns geskik wees.
494 in stock
Hierdie is ‘n eenvoudige, praktiese werksteks.
Dit word so uitgelê dat dit maklik leesbaar en bruikbaar is.
Onlangs moes ek ‘n rits kunswedstryde en eisteddfods beoordeel. Ek is getref deur die gebrek aan moderne, oorspronklike en speelbare materiaal wat vir Afrikaanse en Engelse deelnemers beskikbaar is.
Hierdie monoloë is geskik vir klaswerk, drama eksamens, kunswedstryde en eisteddfods. Ek kategoriseer nie die moeilikheids graad van die werk nie, want elke leerder is anders, sommige is jonger al meer gevorderd, ander nie. Hier is ook geskikte materiaal vir Afrikaans Tweede Taal deelnemers. Met die gelyke geslagsvermoëns en belangstellings, kan meeste van die monoloë vir meisies of seuns geskik wees.
Dit lê dus by die Drama Onderwyser en die individuele leerder om te besluit wat geskik sou wees al dan nie. Dis altyd beter om vir ‘n deelnemer ‘n monoloog te kies wat tot hulle spreek. Dit is natuurlik ook ‘n pluspunt om deelnemers met iets onbekend uit te daag. En moenie talentvolle, slim deelnemers se vermoëns onderskat nie.
Ek glo en vertrou dat die gebruikers hiervan my intellektuele kopiereg sal respekteer en dit nie onregmatig sal versprei nie.

Reviews
There are no reviews yet.